Your shopping cart is empty
Visit the shop
David Fourie and Monique recorded a special english version of “My Hart het Klaar besluit” called “Running Scared”, which was the original winning song for Eurovision 2011. The song was performed by Ell and Nikki (Azerbaijan) in the competition. David Fourie attended the finals of the competition in Dusseldorf and secured recording rights for the song immediately upon hearing the song. The Afrikaans version of “Running Scared” has already become a hit [read more]
David en Elizma Theron het danksy Huisgenoot en Kyk-Net ‘n spesiale Kers weergawe van Last Christmas opgeneem wat reg oor Suid-Afrika op plaaslike radio stasies gespeel word. Aanhangers kan uitkyk vir die nuwe reeks van “Opskop” wat op 18 Desember begin op Kyk-Net. Kyk gerus na hierdie week se “Featured Video” op die home page vir ‘n luister na die liedjie en die video is gemaak deur een van hulle grootste aanhangers… [read more]
David Fourie en wynmakers van die gesogte Darling Cellars het onlangs kragte saamgesnoer om sy eie reeks wyn en ook ‘n vonkel wyn uit te bring. Die opwindende nuwe konsep gee ondersteuners van David Fourie en alle musiek liefhebbers die kans om top gehalte, bekostigbare wyne te geniet. Die reeks is spesiaal ontwerp deur bekroonde wynmakers van Darling Cellars, Abè Beaukes, Welma Myburgh en Carel Hugo. David Fourie, ‘n groot wyn liefhebber het die variëteite spesiaal uitgesoek [read more]
Met sy gimnasiumvars-ontwerpervoorkoms, kontemporêre popaanslag, jolige rockritmes en innige vertolking van liefdesballades is David Fourie die spieëlbeeld van vokale prag, innerlike eerlikheid en manlike sjarme. Die album Die eerste dekade bevat drie splinternuwe liedjies, gestempel met sy onmiskenbare jeugstyl: Ek wil jou wys, Proe pure plaas en My hart het klaar besluit – ‘n smeulduet met MoniQue: David se Afrikaanse aanpassing van 2011 se Eurovisiewenliedjie. Ook met eietydse [read more]